top of page

Marilize Hattingh (S1) & Stefan Venter (Baritone)

"Deur koor te sing ontbloot mens ‘n gedeelte van jou siel. Hier deur vind mens die mooi in die wese waaroor jy voorheen onbewus van was. Dán, wanneer verskillende siele se mooi bymekaar gesit word, is wanneer die onbeskryflike gebeur." - Stefan Venter (Baritone)

“Ek kan nie dig of rympies maak nie Maar ek kan lees En dis genoeg Ek kan nie skilder of teken nie Maar ek kan sien En dis genoeg Ek kan nie komponeer of liedjies skryf nie Maar ek kan hoor En dis genoeg” - Ansa du Toit Fourie

"Soos 'Days of our lives' is musiek ‘n integrale deel van ons lewe. Musiek het die vermoeë om mense wat nooit bymekaar sou uitkom nie, na mekaar toe kan bring. Vox Chamber Choir is geen uitsondering nie. ‘n Wyse man het gesê: 'As iets mooi is, doen dit dadelik weer' en as iets lekker is, hou nooit op nie - #trilladinfinitum" - Marilize Hattingh (Soprano 1) These pictures of Marilize and Stefan were taken at our 2021 Vox Ball (Eleganza Extravaganza) by the talented 📸 JP Hanekom.

The Full Video Production of the Oratorio, "Kruis van Liefde" is now available to stream and experience in your own home! Click here to get a ticket for our online streaming concert: https://tickets.tixsa.co.za/event/kruisvanliefde-stroomgeleentheid Click here to listen to the sound recording of the full oratorio on YouTube: https://youtu.be/LgyzfptwYGQ #Vox_Ball #Ball #soprano #baritone #RedCarpet #voxies #Viva_La_Vox #Vox_Tribe #style #fashion #champagne #photoshoots #interviews #fans #party #lights #camera #action #event #singing #chamberchoir #choir #conductor #composer #francoprinsloo #newmusic #music #contemporary #contemporarymusic #art #vogue_chamber_choir

19 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page