top of page

Jenet Brümmer (A1)

"Vox Chamber Choir: Dis wanneer geen kommersiële basdreun my meer beïndruk nie daar op vreemde plekke 'n stuk bladmusiek uitkom my kar konstant met halfvol waterbottels en 'n paar swart skoene besaai is my binnebaba my wakker maak met 'n liriese sopraanlyn my Sondae meestal met 'n "Missa Brevis San Marco" afsluit my huis nooit sonder 'n bottel Rietvallei is nie ek tenoorparte in die stort na-maak daar valswimpers en uitspattige oorbelle op my spieëlkas lê die lewe nooit genoeg alt solos kan hê nie ek die koningin van hierdie kasteel is en my hart in ses-agt-tyd klop dat ek weet my lewe is verryk ad infinitum" - Jenet Brümmer (Alto 1)

Jenet wrote this wonderful poem just after our last meeting together, earlier this month at the "Kruis van Liefde" video screening, and our fabulous red carpet event, "VOX BALL - ELEGANZA EXTRAVAGANZA". Thank you for sharing your passion and joy with us Jenet! These stunning pictures of Jenet and Nelis Fourie were taken at our 2021 Vox Ball - Eleganza Extravaganza, by the talented 📸 JP Hanekom at the AfriForum Teater.

Recent Posts

See All
bottom of page