top of page

Mia Verster (Alto 2)

”Don't ask yourself what the world needs. Ask yourself what makes you come alive, and go do that, because what the world needs is people who have come alive.” - Howard Thurman "Koorsing maak my lewendig. Dit gee my hoop en lewenslus na ‘n lang moeilike dag, sit die vonkel terug in my oog en laat my hart saamsing met die mooiste melodiee. Daar is vrede en veiligheid wanneer die musiek jou saamsnoer met die mense om jou, en kwesbaarheid in die diep afhanklikheid van stemme wat op mekaar staatmaak om die musiek te laat lewe. Die sorge van die wereld kan nie anders as om agter te bly nie. Ek sal nooit kan ophou sing nie – dit sal altyd net ‘n aftel wees tot by die volgende geleentheid. Koor is in my bloed." - Mia Verster (Alto 2)

These pictures of Mia and her husband, Jaco were taken at our 2021 Vox Ball (Eleganza Extravaganza) by the talented 📸 JP Hanekom. The Full Video Production of the Oratorio, "Kruis van Liefde" is now available to stream and experience in your own home! Click here to get a ticket for our online streaming concert: https://tickets.tixsa.co.za/.../kruisvanliefde...


Recent Posts

See All
bottom of page